GOOD looi Kaapstad oor behuisingsagterstand episode artwork

EPISODE · Aug 25, 2026 · 0 MIN

GOOD looi Kaapstad oor behuisingsagterstand

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die GOOD-party sê Kaapstad se behuisingskrisis is die gevolg van swak politieke keuses eerder as migrasie na die provinsie. Die party beskuldig die DA-geleide stad daarvan dat hulle nie genoeg bekostigbare behuising verskaf nie en ruimtelike ongelykheid laat voortduur. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die stad se behuisingsagterstand vir 680 000 mense en toenemende onbekostigbaarheid word vererger deur 'n afname in gesubsidieerde behuising, korttermynverhurings en die verkoop van openbare grond aan privaat ontwikkelaars:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 25, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

GOOD looi Kaapstad oor behuisingsagterstand

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 25, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!