Griekwastad-moordenaar terug agter tralies episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN

Griekwastad-moordenaar terug agter tralies

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Hersieningsraad vir Korrektiewe Toesig en Parool het die parool van die berugte Griekwastad-moordenaar teruggetrek. Hy is in 2012 skuldig bevind aan moord op sy ma, pa en jonger suster in hul plaashuis in Griekwastad in die Noord-Kaap. Hy is in Augustus 2014 tot 20 jaar tronkstraf gevonnis. Sy parool is vroeër vanjaar goedgekeur. 'n Woordvoerder van die Departement van Korrektiewe Dienste, Euné Wessels, sê minister Pieter Groenewald het verskeie voorleggings uit die gemeenskap ontvang en het die besluit vir heroorweging terugverwys:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Griekwastad-moordenaar terug agter tralies

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 5, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!