EPISODE · Jul 6, 2017 · 2 MIN
GRONDHERVORMING IN NAMIBIë
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Namibië se landbousektor sê grondhervorming in dié land was tot dusver uiters suksesvol. 'n Verteenwoordiger van Namibië se Landbou Unie se grondhervormingskomitee, Frank Heger, sê dit word volgens 'n gestruktureerde stelsel gedoen wat gebasseer is op spesifieke wetgewing. Metzi van der Merwe doen verslag.
NOW PLAYING
GRONDHERVORMING IN NAMIBIë
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·22m
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m