EPISODE · May 24, 2016 · 3 MIN
GROOT WINDPLAAS WORD BY LOERIESFONTEIN BEPLAN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die eerste van meer as 'n duisend windturbinekomponente het in Loeriesfontein in die Noord-Kaap opgedaag. Die omgewing sal binnekort die tuiste van die grootste windplaas op die vasteland word. Die 122 windturbines wat saam 'n gebied van meer as 12-duisend rugbyvelde sal bedek, sal sowat 280 megawatt verskaf. Reginald Witbooi het Loeriesfontein besoek en hierdie verslag saamgestel....
Embed this episode
Ready to play
GROOT WINDPLAAS WORD BY LOERIESFONTEIN BEPLAN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.