GUPTA BURGERSKAP episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2017 · 4 MIN

GUPTA BURGERSKAP

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die direkteur-generaal van Binnelandse Sake, Mkuseli Apleni het aan die Nasionale Vergadering se komitee op Binnelandse Sake gesê die departement het al die korrekte prosedures vir die vroeë naturalisasie van die Gupta-familie gevolg. Dié kwessie het vir omstredenheid gesorg na 'n uitgelekte e-pos gewys het hoe die voormalige minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba 'n besluit om nié vroeë naturalisasie aan die Guptas toe te staan nie, omgekeer het. Marlinée Fouché berig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

GUPTA BURGERSKAP

0:00 4:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 28, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!