EPISODE · Jun 26, 2017 · 3 MIN
GUPTA SPIOEN 1
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die afgelope naweek het nuwe inligting na vore gekom uit die omstrede, gelekte Gupta e-posse. 'n Excel-dokument, wat die oorsese reisbesonderhede van onder andere die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel en die EFF leier, Julius Malema bevat is glo deur 'n amptenaar binne die departement van Binnelandse Sake aan die Guptas verskaf. Marlinée Fouché berig dit is nié die enigste hooggeplaastes wie se doen-en-late op dié manier deur die Gupta's gemonitor is nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
GUPTA SPIOEN 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.