EPISODE · Jun 26, 2017 · 3 MIN
GUPTA SPIOEN 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Gupta-familie het glo op vooraanstaande politici gespioeneer. 'n Oud-parlementslid en nou politieke ontleder, Piet Coetzer sê dié nuwe inligting veroorsaak 'n vertrouensbreuk tussen die regerende party en landsburgers. Hy het aan Marlinée Fouché gesê uit hierdie inligting is dit duidelik dat die Gupta's nié skroom om onwettig op te tree vir hulle eie sake-gewin nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
GUPTA SPIOEN 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.