EPISODE · Oct 25, 2016 · 4 MIN
HAATSPRAAK WETSONTWERP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die publiek het tot 1 Desember tyd om kommentaar te lewer op die voorgestelde Wet op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak. Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, sê die voorgestelde wetgewing maak rassisme en haatspraak 'n strafregtelike oortreding. Ons praat met die strafregkenner en direkteur van BDK Prokureurs, Ulrich Roux
Embed this episode
NOW PLAYING
HAATSPRAAK WETSONTWERP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.