EPISODE · Nov 24, 2015 · 1 MIN
HANDBOEKE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Leerlinge se reg om 'n handboek vir elke vak te hê, word vandag in die appélhof in Bloemfontein betwis. Die departement van basiese onderwys appelleer 'n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria, dat dit verplig is om alle uitstaande handboeke vir leerlinge in Limpopo af te lewer. Die hoof van kommunikasie vir Section 27, Anso Thom, het aan Jean Esterhuizen gesê handboeke is 'n noodsaaklike deel van die reg tot basiese onderrig.
Embed this episode
Ready to play
HANDBOEKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.