EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
HANDBOEKE LIMPOPO
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die skooljaar is amper verby en die nie-regeringsorganisasie, Section27, sê daar is steeds wydverspreide handboek tekorte in Limpopo. Section27 en ander organisasies is volgende week in die appélhof, om te verseker dat leerlinge regoor die land 'n handboek vir elke vak het. Jean Esterhuizen berig dat die organisasie ook 'n aanlyn veldtog oor die landswye probleem begin het.
Embed this episode
Ready to play
HANDBOEKE LIMPOPO
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.