EPISODE · Jan 21, 2016 · 1 MIN
HANDEL IN RENOSTERHORING STEEDS VERBIED
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Hooggeregshof in Pretoria het die Departement van Omgewingsake se aansoek tot verlof om appèl van die hand gewys. Die Departement wil teen die opheffing van die verbod op die plaaslike handel van renosterhoring appelleer.
Embed this episode
Ready to play
HANDEL IN RENOSTERHORING STEEDS VERBIED
0:00
1:49
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on January 21, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!