EPISODE · Jun 9, 2026 · 0 MIN
Handelstekort verdubbel in April na N$4,4 miljard
from Nuus · host Kosmos 94.1
Namibië het 'n handelstekort van 4,4 miljard Namibiese dollar in April aangeteken, meer as dubbel die tekort wat gedurende dieselfde tydperk verlede jaar aangeteken is en ook hoër as Maart se 2,3 miljard dollar. Ten spyte van sterk uitvoere gedryf deur goud, uraan en diamante, het invoere ter waarde van 14,2 miljard dollar die uitvoerverdienste met 9,8 miljard dollar oorskry. Volgens Mirjam Shihepo, woordvoerder van die Namibiese Statistieke-agentskap, het Suid-Afrika die land se voorste handelsvennoot gebly.
Embed this episode
NOW PLAYING
Handelstekort verdubbel in April na N$4,4 miljard
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.