EPISODE · Jul 8, 2026 · 0 MIN
Handelsyfers lê lae Afrika-handel bloot
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die handelstatistieke vir Mei is bekend en soos gewoonlik is streekshandel gesentreer in die Sacu-gebied. Namibië het 'n handelsurplus van 1,3 miljard Namibiese dollar met Botswana aangeteken terwyl 'n handelstekort van 2,5 miljard dollar met Suid Afrika aangeteken is. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by plaaslike ekonoom Gabriel Erastus gekry oor die lae vlakke van handel met die vasteland buite die Sacu-gebied.
Embed this episode
NOW PLAYING
Handelsyfers lê lae Afrika-handel bloot
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.