EPISODE · Jul 12, 2017 · 6 MIN
HEBRON: ISRAEL SNY $1 MILJOEN WAT VIR VN PROJEKTE GEOORMERK WAS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
" 'n Klap in die gesig van Geskiedenis" So het Amerika se ambassadeur by die V.N., Nikki Haley, gereageer op die nuus dat Hebron op die besette Wes-Oewer, deur UNESCO tot 'n Wêreld Erfenis gebied verklaar is. Israel se reaksie was om een miljoen Dollar geoormerk vir V.N projekte te sny. Vir sy reaksie op die nuus, praat ons met professor Dirk Kotze van UNISA se Departement Politieke Wetenskap.
Embed this episode
NOW PLAYING
HEBRON: ISRAEL SNY $1 MILJOEN WAT VIR VN PROJEKTE GEOORMERK WAS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.