EPISODE · Jul 25, 2017 · 4 MIN
HENNIE SERFONTEIN, EEN VAN SUID-AFRIKA SE MEES ERVARE JOERNALISTE STERF.
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Een van die beste Afrikaanse joernaliste ooit. So word Hennie Serfontein beskryf wat gisteroggend gesterf het. Serfontein was 'n joernalis en dokumentêre filmmaker wat in die laat sestiger en sewentiger jare naam gemaak het met sy berriggewing oor die geheime Broederbond-organisasie. Hy was die skrywer van die opspraakwekkende boek "Brotherhood of Power:
Embed this episode
NOW PLAYING
HENNIE SERFONTEIN, EEN VAN SUID-AFRIKA SE MEES ERVARE JOERNALISTE STERF.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.