HLAUDI SE REGTE
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
'n Onafhanklike arbeidsprokureur van Strydoms Prokureurs, Pieter Strydom, sê hoewel hy nie Motsoeneng se spesifieke dienskontrak onder oë gehad het nie, is daar die moontlikheid dat die kontrak Motsoeneng se reg tot appél ernstig inperk. Hy sê dit kan tot so 'n mate verwoord wees dat Motsoeneng hard sal moet soek na remedies - soos om die dispuut na die Kommissie van Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie te verwys.
Embed this episode
No transcript yet.