EPISODE · Aug 8, 2017 · 2 MIN
HOë VERSEKERINGSKOSTSES VERDRYF SUID-AFRIKAANSE VERLOSKUNDIGES UIT BEROEP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Departement van Gesondheid is bekommerd oor die hoeveelheid verloskundiges in die private en openbare gesondheidsorg-sektore wat dié beroep verlaat. In 2016 het meer as 50 privaatpraktyke gesluit. Die hoë mediese versekeringspaaiemente maak dit vir hulle onbekostigbaar om bevallings te hanteer en hulle verkies om as ginekoloë te werk. Volgens die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Verloskunde en Ginekologie (SASOG) praktiseer daar 550 verloskundiges in private praktyke.
Embed this episode
Ready to play
HOë VERSEKERINGSKOSTSES VERDRYF SUID-AFRIKAANSE VERLOSKUNDIGES UIT BEROEP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.