EPISODE · Feb 22, 2016 · 2 MIN
HOFSAAK OOR ZEPHANY NURSE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die saak teen die vrou wat Zephany Nurse glo ontvoer het is tot more uitgestel. Intussen is daar kommer oor die moontlike emosionele impak wat die saak op die meisie kan hê, sê Heindrich Wyngaard, die skrywer van die boek, "A Home for Zephany". Izak du Plessis het aan Wyngaard gevra in wie se sorg Zephany op die oomblik is.
Embed this episode
Ready to play
HOFSAAK OOR ZEPHANY NURSE
0:00
2:33
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on February 22, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!