EPISODE · Jul 6, 2026 · 0 MIN
Hollick vat die BMW Internasionale Ope
from Nuus · host Kosmos 94.1
Michael Hollick van Suid-Afrika het die BMW Internasionale Ope in München, Duitsland, gewen, sy eerste DP World Tour-titel in sy nuweling-seisoen. Die 39-jarige het afgesluit met 'n laaste rondte van 67 om 'n oorwinning met een hou oor sy landgenoot Hennie du Plessis te verseker. Oostenryk se Bernd Wiesberger was derde. Oihan Guillamoundeguy van Frankryk en Carlos Ortiz van Mexiko het gelykop vierde geëindig. Hollick, die vyfde Suid-Afrikaanse wenner op die DP World Tour hierdie seisoen, sê dit was 'n lang en moeilike reis:
Embed this episode
NOW PLAYING
Hollick vat die BMW Internasionale Ope
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.