HOOGGEREGSHOFBESLISSLING OOR GELOOF IN SKOLE episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2017 · 7 MIN

HOOGGEREGSHOFBESLISSLING OOR GELOOF IN SKOLE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Johannesburgse Hooggeregshof het gister beslis dat geen beheerliggaam of openbare skool slegs een geloof in skole mag voorhou, terwyl ander gelowe uitgesluit word nie. Een van die redes wat aangevoer is, is dat gemeenskappe toegelaat moet word om te diversifiseer, na die ongelykhede van die verlede. Monitor praat met die woordvoerder vir die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie, Hans Pietersen; en die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole, Paul Colditz.

NOW PLAYING

HOOGGEREGSHOFBESLISSLING OOR GELOOF IN SKOLE

0:00 7:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 29, 2017.

What is this episode about?

Die Johannesburgse Hooggeregshof het gister beslis dat geen beheerliggaam of openbare skool slegs een geloof in skole mag voorhou, terwyl ander gelowe uitgesluit word nie. Een van die redes wat aangevoer is, is dat gemeenskappe toegelaat moet word...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!