EPISODE · Jul 17, 2017 · 1 MIN
HOU WATERBRONNE SKOON VRA REGERING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Departement van Water en Sanitasie vra Suid-Afrikaners om vandeesmaand en spesifiek op Mandela Dag deel te neem aan die Clear Rivers veldtog. Die veldtog het ten doel om gemeenskappe in te lig oor die volhoubare bestuur van waterbronne asook hoe om die besoedeling van waterbronne te bekamp. Dianke Nel berig dié veldtog vind juis in Julie plaas as deel van Mandela Maand.
Embed this episode
NOW PLAYING
HOU WATERBRONNE SKOON VRA REGERING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.