EPISODE · Nov 18, 2015 · 2 MIN
HUISWERKERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Betaal jy jou huiswerker genoeg? Die departement van Arbeid het 'n loonverhoging van tussen agt tot tien persent vir huiswerkers aangekondig. Dit hang af van die hoeveelheid ure wat hulle werk en die gebiede waar hulle werksaam is. Dianke Nel het gaan uitvind wat dié loonverhoging behels.
Embed this episode
Ready to play
HUISWERKERS
0:00
2:47
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 18, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!