EPISODE · Nov 18, 2015 · 7 MIN
ICC KENIA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Internasionale Strafhof het lidlande gemaan om nie sy geregtelike onafhanklikheid te bedreig nie. Kenia beplan om sekere reëls in Den Haag te verander, wat uiteindelik kan lei tot die kwytskelding van sy adjunk-president, William Ruto. 'n Strafregkenner van die Universiteit van Johannesburg, Professor Hennie Strydom sê die kwessie gaan oor die toelaatbaarheid van getuienis, wat in die tydperk van etniese geweld in die land opgeneem is.
Embed this episode
Ready to play
ICC KENIA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.