IDF val Libanon, en Gaza (weer) aan episode artwork

EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN

IDF val Libanon, en Gaza (weer) aan

from Nuus · host Kosmos 94.1

Verskeie mense is dood en ander gewond in Israeliese lugaanvalle regoor Libanon, minder as 24 uur nadat Libanese amptenare ingestem het tot 'n skietstilstand tydens vergaderings in Washington, DC, met Israeliese amptenare. Hizbollah-hoof Naim Qassem het intussen die ooreenkoms verwerp en gesê dat dit neerkom op oorgawe en nederlaag vir Libanon, en dat noordelike Israel bedreig sal bly solank Israel Libanon bombardeer. Intussen gaan Israeliese aanvalle in Gaza voort, en 11 mense is Donderdag dood, vyf van hulle van dieselfde gesin, en dosyne gewond. Al Jazeera se Hind Khoudary was op die toneel:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

IDF val Libanon, en Gaza (weer) aan

0:00 0:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 5, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!