EPISODE · Sep 21, 2016 · 3 MIN
IMPACT SOURCING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Om ekonomiese ongelykheid en werkloosheid onder die jeug te beveg sal werknemers 'n ander strategie moet volg wat werwing en indiensneming betref. Daar is tans 'n werkswinkel aan die gang wat die idee van impakwerwing, in ekonomiese kringe bekend as "impact sourcing", aan te moedig. Hanri Wondergem het gaan uitvind wat presies dit beteken.
Embed this episode
Ready to play
IMPACT SOURCING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.