EPISODE · Jul 18, 2017 · 7 MIN
IMPAK VAN AFLEGGINGS IN MYNSEKTOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Alhoewel Monitor laas week berig het dat die mynsektor een van net twee in die land is wat groei, lyk die prentjie allermins rooskleurig. AngloGold Ashanti beplan om twee myne te sluit en 8500 werkers die trekpas te gee. Die vakbond NUM is veral bekommerd omdat hulle reken dat elke mynwerker tien afhanklikes aan die lewe hou. Vir meer oor die langtermyn impak hiervan, praat Monitor met die arbeidsbemiddelaar van O.I.M, Chris Jacobs.
Embed this episode
NOW PLAYING
IMPAK VAN AFLEGGINGS IN MYNSEKTOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.