INKLEUR
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Die inkleur potlood vervaardiger FABER, het aangekondig dat werkers ekstra skofte gaan moet begin werk om die tekort aan inkleurpotlode op te los. Volgens Faber het die ontstaan van die volwasse-inkleur boek fenomeen aanleiding gegee tot die tekort. Terapeut, Skrywer , kunstenaar en skepper van 'n inkleurboek vir grootmense Tanya O Conner, sê dit dui op 'n groter probleem in die sameleweing
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 1 minute long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on March 28, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.