EPISODE · Jun 23, 2017 · 3 MIN
INKOMSTEOPNAME HERVAT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Nasionale Inkomste Dinamika Studie sal binnekort hervat, en dié nasionale opname hoop om vanjaar 25 duisend huishoudings in te sluit. 'n Professor in Ekonomie, by die Skool van Ekonomie van die Universiteit van Kaapstad, Professor Corne van Walbeek is betrokke by die opname. Hy het aan Melissa Tighy vertel dat in sekere opsigte gaan dit beter met Suid-Afrikaners - en in ander nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
INKOMSTEOPNAME HERVAT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.