EPISODE · Jul 28, 2026 · 0 MIN
Internasionale gemeenskap moet ingryp in Wesoewer
from Nuus · host Kosmos 94.1
Regerings reg oor die wêreld moet meer druk op Israel plaas om op te hou om internasionale reg te ontduik en te verseker dat Palestyne die reg het om met waardigheid te leef. Dit kom na aanvalle en teistering in die besette Wesoewer deur beide die Israelse weermag en setlaars in die afgelope tyd toeneem. Aseel Baidoun, verteenwoordiger van Mediese Hulp vir Palestyne, het met Sky News gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Internasionale gemeenskap moet ingryp in Wesoewer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.