EPISODE · Apr 27, 2016 · 10 MIN
INTERNASIONALE GIDSHONDDAG II
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Soos wat ons vroeër in die program berig het, het ons vanoggend 'n spesiale ateljeegas - Juliet. Sy is 'n gidshond-in-wording en ontvang opleiding by die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging in Johannesburg. By haar is Carina Kurpershoek wat die praatwerk gaan doen. Sy is die vereniging in Johannesburg se toesighouer oor die opleiding van klein hondjies. Sy het met Ivor Price gepraat.
Embed this episode
Ready to play
INTERNASIONALE GIDSHONDDAG II
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.