EPISODE · Aug 20, 2026 · 0 MIN
IPC bekommerd oor VSA-ambassade se Satcom-besoek
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die IPC soek duidelikheid oor die Amerikaanse ambassade se onlangse besoek aan Namibië se Satcom-fasiliteit. Satcom is in besit van August 26, die kommersiële en industriële arm van die verdedigingministerie. Die IPC se skaduminister van verdediging, Aloisius Kangulu, sê geen buitelandse moondhede moet toegang hê tot 'n ander land se militêre inligting of fasiliteite nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
Embed this episode
NOW PLAYING
IPC bekommerd oor VSA-ambassade se Satcom-besoek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.