EPISODE · Jul 5, 2026 · 0 MIN
IPC lig wenkbroue oor NNN se staatsbesoek aan China
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die opposisie het sterk kritiek teenoor president Netumbo Nandi-Ndaitwah uitgespreek, wat op uitnodiging van president Xi Jinping Saterdag na China vertrek het vir ‘n staatsbesoek van ‘n week. Volgens die IPC dui dit aan waar die administrasie se prioriteite lê. Kosmos 94.1 Nuus het met die IPC se skadu-minister van internasionale betrekkinge, Rodney Cloete gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
IPC lig wenkbroue oor NNN se staatsbesoek aan China
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.