EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN
IPC se Mulunga pleity vir aksie by Neckartal
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die IPC se skadu-landbouminister, Michael Mulunga, het die regering se voortgesette vertragings in die implementering van die Neckartal-besproeiingsprojek bevraagteken. Hy sê dat die multimiljard-dollar-belegging byna tien jaar na die voltooiing daarvan nog nie betekenisvolle landbouproduksie gelewer het nie. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Mulunga gesê daar is geen dringendheid nie, ten spyte van hernude verbintenisse om die besproeiingskema aan die gang te kry.
Embed this episode
NOW PLAYING
IPC se Mulunga pleity vir aksie by Neckartal
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.