EPISODE · Jun 5, 2026 · 0 MIN
Iraola neem vandag by Liverpool oor
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Spanjaard Andoni Iraola is aangestel as Liverpool se nuwe hoofafrigter en het ʼn tweejaar-kontrak geteken. Die 43-jarige Iraola vervang Arne Slot, wat slegs ʼn jaar nadat sy span die Premierliga-titel gewen het, afgedank is. Die voormalige afrigter van Bournemouth het die Cherries na ʼn sesde plek in die Premierliga en ʼn plek in volgende jaar se Europa-liga gelei. Iraola sê hy verstaan wat van hom verwag word, en is gereed vir die uitdaging:
Embed this episode
NOW PLAYING
Iraola neem vandag by Liverpool oor
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.