IS DAAR 'N AANSLAG OP ENKELMEDIUM AFRIKAANSE SKOLE? episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2017 · 12 MIN

IS DAAR 'N AANSLAG OP ENKELMEDIUM AFRIKAANSE SKOLE?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Enkelmedium Afrikaanse skole toon 'n afname, volgens amptelike syfers van die departement van basiese onderwys, en die VF Plus skryf dit toe aan die ANC-regering se "aanslag teen Afrikaans". Ons praat nou hieroor met die party se woordvoerder oor basiese onderwys, adv. Anton Alberts, en ook Danie van Wyk van die SA Onderwys Ontwikkelingstrust, 'n inisiatief van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole, oftewel FEDSAS.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 12, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

IS DAAR 'N AANSLAG OP ENKELMEDIUM AFRIKAANSE SKOLE?

0:00 12:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 12 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 12, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!