EPISODE · Aug 1, 2017 · 1 MIN
IS DIE SENTRALE ENERGIE FONDS RAAD GESKORS OF NIE?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Het die Minister van Energie, Mmamoloko Kubayi die Raad van die Sentrale Energie Fonds geskors of nie? Die dagblad, Business Day, berig dat die minister die raadslede verlede Donderdag gekontak het en 'n ultimatum gestel het om te verduidelik wat was hulle rol in die kwessies rakende die Strategiese Brandstof Fonds rotasie. Die energie kenner, Chris Yelland sê hy het 'n brief onder oë gehad wat toon dat die minister die raadslede afgedank het. Maar hy sê intussen het die minister hom self gebel om die berigte te ontken. Die verslag van Suzanne Paxton.
Embed this episode
NOW PLAYING
IS DIE SENTRALE ENERGIE FONDS RAAD GESKORS OF NIE?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.