EPISODE · Aug 2, 2017 · 6 MIN
IS JEFF RADEBE 'N GUNSTELING-KANDIDAAT IN DIE STRYD OM ANC-LEIERSKAP?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die minister in die presidensie Jeff Radebe het nou ook - amptelik - sy naam in die hoed laat gooi as 'n moontlike kandidaat om pres. Jacob Zuma einde vanjaar as ANC-leier op te volg. Wat is sy kanse teen ander kandidate soos dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, adj.pres. Cyril Ramaphosa en die Speaker Baleka Mbete? Die politieke leier, Max du Preez gee sy mening.
Embed this episode
NOW PLAYING
IS JEFF RADEBE 'N GUNSTELING-KANDIDAAT IN DIE STRYD OM ANC-LEIERSKAP?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.