IS ONS TE LIGGERAAK AS DIT BY REKLAME KOM? episode artwork

EPISODE · Jul 25, 2017 · 3 MIN

IS ONS TE LIGGERAAK AS DIT BY REKLAME KOM?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Is Suid-Afrikaners te liggeraak as dit kom by reklame-veldtogte of moet bemarkers meer sensitief wees vir kultuur- en rasse-verskille? Dit is van die vrae wat Monitor aan 'n kundige op die bemarkinsggebied gestel het nadat die gort behoorlik gaar was oor 'n twiet deur die radiostasie 702. In die twiet word gevra wie is ouliker - honde of swart kinders? Hanri Wondergem het die kwessie met die hoof skeppende beampte van Joe Public United, Pepe Marais bespreek. (Pepe Marais is die hoof skeppende beampte van Joe Public United en 'n beoordelaar van die 2017 Pendoring rekalmetoekennings. Hanri Wondergem het die onderhoud met hom gevoer. Die sperdatum vir inskrywings vir die Pendorings is 8 Augustus. Die wenners word op 27 Oktober aangekondig.)

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 25, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

IS ONS TE LIGGERAAK AS DIT BY REKLAME KOM?

0:00 3:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 25, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!