IS SLIMFONE BESIG OM 'N GENERASIE UIT TE WIS? episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2017 · 8 MIN

IS SLIMFONE BESIG OM 'N GENERASIE UIT TE WIS?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Is slimfone besig om 'n hele generasie uit te wis? Die antwoord hierop is, volgens 'n Amerikaanse wetenskaplike "ja". Jean Twenge vors verskillende generasies en die gapings tussen hulle al 25 jaar lank na. Sy het bevind dat die generasie gaping tussen die sogenaamde "millenials" en die generasie wat op hulle volg baie groot is. Millenials is gebore in die laat 1980's tot laat 1990's. Die generasie na hulle is gebore tussen 1995 en 2012. Monitor praat hieroor met Letitia Smuts, sy is besig om haar doktorsgraad te finaliseer en dit gaan oor 18-28 jarige, middelklas mense in Suid-Afrika. Letitia is 'n dosent by die Universiteit van Johannesburg se departement van Sosiologie en 'n doktorale kandidaat by die Vrije Universiteit in Amsterdam op 'n Desmond Tutu beurs.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

IS SLIMFONE BESIG OM 'N GENERASIE UIT TE WIS?

0:00 8:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 8 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 7, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!