EPISODE · Nov 28, 2015 · 3 MIN
ISIS BEMARKING IN SA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Monitor en Spektrum het die afgelope tyd berig oor hoe die Islamitiese Staat terreurgroep met vrug jong Suid-Afrikaners werf. Maar die vraag bly, wat maak dié groep wat soveel terreurdade pleeg, so aanloklik vir 'n onskuldige tiener? Morne Fourie, die besturende direkteur van die advertensie maatskappy, Thirty Four sê dit is eenvoudig: Hulle ken hul teikenmark, en bied eksklusiwiteit, en die belofte van toegang tot die hemel. Melissa Tighy het meer gaan uitvind.
Embed this episode
Ready to play
ISIS BEMARKING IN SA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.