EPISODE · Jun 29, 2026 · 0 MIN
Israel sê Iran skend Libanon se soewereiniteit
from Nuus · host Kosmos 94.1
Israel se minister van Buitelandse Sake, Gideon Sa'ar, sê Hisbolla moet ontwapen word voordat vrede en sekuriteit in Libanon bereik sal word. ʼn Raamwerkooreenkoms wat deur Amerika gefasiliteer is, is Vrydag tussen Israel en Libanon onderteken. Ten spyte van die ooreenkoms, het gevegte tussen Israelse magte en die Iran-ondersteunde Hisbolla in die suide van Libanon voortgegaan. Sa’ar sê dis Iran en Hisbolla wat Libanon se soewereiniteit skend:
Embed this episode
NOW PLAYING
Israel sê Iran skend Libanon se soewereiniteit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.