EPISODE · Nov 18, 2015 · 2 MIN
ISRAEL VALKE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Valke ontken dat enige lasbriewe uitgereik is of gaan word vir die inhegtenisneming van vier bevelvoerders van die Israeli weermag. Die vier wat in 2010 betrokke was by aanvalle op 'n noodhulpskip wat op pad was na Gaza, is glo op pad na Suid-Afrika. Maar die woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi, het aan Izak du Plessis gesê sy departement is glad nie bewus van planne om hulle inhegtenis te neem nie.
Embed this episode
Ready to play
ISRAEL VALKE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.