EPISODE · Apr 14, 2016 · 1 MIN
JANUSZ WALUS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Hooggeregshof in Pretoria het die staat se aansoek om verlof tot appél in die Janusz Walus-paroolsaak vanoggend met koste van die hand gewys. Die minister van Justisie, Michael Masutha het in die aansoek gesê dat die hof 'n fout gemaak het toe daar beslis is Walus op parool vrygelaat moet word. Masutha het vroeër vanjaar die mediese paroolraad se besluit om parool aan Walus toe te staan ter syde gestel, en gevra vir verdere dialoog met die SAKP en Hani se familie.
Embed this episode
Ready to play
JANUSZ WALUS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.