EPISODE · Aug 27, 2026 · 0 MIN
Johannesburg is 200 miljoen liter water daagliks oor voorsieningsteiken
from Nuus · host Kosmos 94.1
Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter, of 200 miljoen liter, meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas. In 'n onderhoud met eNCA sê bestuurder Gugulethu Quma die daaglikse vraag is gemiddeld tussen 1 700 en 1 750-megaliter teenoor 'n teiken van 1 500 tot 1 550 megaliter. Hy sê die Stad bespaar water oornag in reservoirs en beperk die voorraad om vlakke te behou vir gebruik gedurende die dag in huise, ondernemings, skole en hospitale:
Embed this episode
Ready to play
Johannesburg is 200 miljoen liter water daagliks oor voorsieningsteiken
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.