EPISODE · Jun 21, 2017 · 3 MIN
JOHANNESBURG SE JEUG PRAAT OOR WIT EN SWART
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Kan swart mense rassisties wees? Moet witmense Suid-Afrika verlaat en is almal gelyk voor die gereg? Dis van die vrae wat jong mense in Johannesburg moet beantwoord tydens 'n dialoogsessie in Newtown in Johannesburg. Die dialoog is 'n vennootskap tussen die Johannesburg Metroraad en Youth Lab, sodat jong mense tydens Jeugmaand oor kwessies kan praat wat hulle raak. [Jean Esterhuizen]
NOW PLAYING
JOHANNESBURG SE JEUG PRAAT OOR WIT EN SWART
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m