EPISODE · Jun 23, 2026 · 0 MIN
Jong kiesers maak 80% van nuwe registrasies uit
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die Verkiesingskommissie sê hy is bemoedig deur die sterk deelname van jongmense die naweek tydens kiesersregistrasie. Die kommissie sê jeugdiges tussen 16 en 29 het 'n beduidende deel van nuwe registrasies en algehele aktiwiteit uitgemaak in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die uitvoerende hoof van die kommissie, Sy Mamabolo, het aan die media gesê jong kiesers het ook nuwe registrasies oorheers, wat 80-persent van eerste kiesers verteenwoordig:
Embed this episode
NOW PLAYING
Jong kiesers maak 80% van nuwe registrasies uit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.