JONGSTE OOR QATAR episode artwork

EPISODE · Jul 5, 2017 · 9 MIN

JONGSTE OOR QATAR

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Qatar se Minister van Buitelandse Sake, Sheikh Mohammed bin Abdoel Rahman Al-Thani, het die dertien eise deur sy buurlande verwerp. Die diplomaat het gesê die lys is onrealisties en onmoontlik om aan te voldoen. Hy het uitgebrei daarop deur te sê dit gaan nie hier oor terreur nie, maar die beperking van vryheid - onder meer vryheid van spraak. Die Ministers van Buitelandse Sake van die Verenigde Arabiese Emirate, Saudi Arabie Bahrein en Egipte kom vandag bymekaar om hul reaksie op Qatar se skuif te bespreek. Vir meer hieroor, praat ons nou met professor Dirk Kotze van UNISA se Departement Politieke Wetenskap.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 5, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

JONGSTE OOR QATAR

0:00 9:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 9 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 5, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!