EPISODE · Oct 26, 2016 · 7 MIN
JOU HOND VERSTAAN JOU
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Nuwe navorsing beklemtoon honde se fyn aanvoeling vir die kommunikasieseine van mense. Hulle het ook die vermoë om hulle eienaars en ander se gesigsuitdrukings en woorde te verstaan en interpretreer. Trouens 'n artikel in die vakjoernaal, Current Directions in Psyhological Science, toon aan dat honde kan onderskei tussen mense se emosionele uitdrukkings. Ons praat nou met ons wetenskapkorrespondent George Classen.
Embed this episode
NOW PLAYING
JOU HOND VERSTAAN JOU
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.