EPISODE · Aug 20, 2026 · 0 MIN
Julius sê Cyril kan nie sy eie regter vir ampsklagproses kies nie
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die EFF-leier Julius Malema het president Cyril Ramaphosa se beswaar teen die Ampsklagkomitee se getuienisleier verwerp en gesê hy probeer doelbewus om die komitee se demokratiese prosesse te vertraag. Ramaphosa het in 'n brief die aanstelling van advokaat Thandazani Madonsela verwerp, en botsende belange as rede aangevoer. Die komitee het met 19 teen 5 gestem om die aanstelling van die getuienisleier uit te stel en om 'n regsmening oor Ramaphosa se brief aan te vra. Malema sê die president gaan nie sy eie regter vir sy ampsklagproses kies nie:
Embed this episode
NOW PLAYING
Julius sê Cyril kan nie sy eie regter vir ampsklagproses kies nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.