EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN
KAAPSE BRANDE: KLIMAATSVERANDERING IS BYDRAENDE FAKTOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Klimaatsverandering was 'n bydraende faktor tot die brande wat groot gebiede in die Wes-Kaap verwoes het. Volgens Professor Francois Engelbrecht, 'n hoofnavorser in klimaatstudies by die WNNR, het hoë temperature in die herfs daartoe bygedra dat plante in die streek verdor het, wat omstandighede gunstig maak vir veldbrande om hand-uit te ruk. [Hanri Wondergem]
Embed this episode
NOW PLAYING
KAAPSE BRANDE: KLIMAATSVERANDERING IS BYDRAENDE FAKTOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.